01.08.2013 Views

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

Mpande's - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

-23-

Natal wat graag wou he dat Mpande onttroon word. Hulle het die Britse

owerheid beskuldig van afsydigheid teenoor Mpande se beweerde

vervolging van Zulus in KwaZulu. Mpande was op sy beurt ontstoke oor

die langdurige beskenning wat die Britse owerheid aan die Zulu drosters

verskaf het.

Mpande het gevolglik toestemming verleen aan somige Voortrekkers om

plase te beset in die strategiese gebeid by Kliprivier en Utrecht met die

doe! om moontlike Britse aanvalle op KwaZulu te voorkom.

Terselfdertyd het hy ook 'n belofte van trou aan die Britse koloniale

nedersetting in Natal gemaak deur sy samewerking met die plaaalike

Voortrekkers te ontken. Dit het tot konflik tussen die Britse owerheid en

die Voortrekkers ge!ei. William Harding, die Britse Landmeter-Generaal,

het tot die gevolgtrekking gekom dat Mpande die ergste graad van bedrog

teenoor die Britse Regering gepleeg het en dat sy handelinge met

bettrekking tot die Voortrekkers opsetlike bedrog was.

Maar Mpande het 'n hand van vriendskap na die Britse koloniale

besetting in Natal uitgereik. Hy het op diplomatiese wyse in 1842

geweier om militere hulp aan die Britse owerheid teen die Voortrekkers te

gee. Mpande se woorde was: "Nee, julle veg om die oppergesag te

behaal, en wie okk al wen, sal my meester wees."

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!