06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10. HINDOEïSME

Hemelse Vader, U sê U is die Here, dit is U naam en U gee nie U eer

aan ander nie, ook nie U lof aan gesnede of gevormde beelde nie. U

sê ook dat dié wat op gesnede beelde vertrou, diep beskaamd sal

staan (Jes. 42: 8, 17). U sê dat die volke wat gesnede beelde

aanbid, U terg met hulle vreemde, nietige afgode (Jer. 8:19).

U is die Here, en buiten U daar is geen ander God nie. Dit is U wat

die aarde gemaak, die mens geskape het. Met U hande het U die

hemele uitgespan en aan die ganse leërskare bevel gegee. U is

waarlik God en daar is geen ander God naas U nie

(Jes. 45: 5, 12, 14).

U bevestig U Woord oor en oor deur te sê dat daar buiten U geen

God is nie, want U alleen is ‘n regverdige en reddende God (Jes.

45:21). U sê nasies weeg goud en silwer af en huur ‘n goudsmid om

‘n god daarvan te maak, dan kniel hulle voor die hangemaakte god,

buig voor hom neer, dra hul god op die skouers rond, en maak hom

weer op sy plek staan. Al roep iemand hom, beweeg hy nie; hy

antwoord nie en verlos ook niemand uit sy benoudheid nie

(Jes. 46: 6, 7, 8).

Ek weet U alleen is ‘n rotsvesting in tye van benoudheid. U alleen red

ons uit al ons benoudhede. U is in ‘n hoë mate beproef as hulp in

benoudhede (Ps. 9:10; 34:18; 46:2). Ek weet as ek na U roep, hoor

U; U red die behoeftiges wat na U roep. As ek na U roep, dan

antwoord U my; selfs voordat ek in my benoudheid roep na U, dan

antwoord U alreeds (Ps. 34:18; 72:12; Jes. 58:9; 65:24).

Dit is nie ons wat U moet dra nie, maar U wat ons dra, wat al ons

siektes, sondes en smarte dra en ons selfs tot die grysheid toe sal

dra. U sê U sál dit doen, U sál ons opneem en ons dra (Jes. 46:4).

Prys U heilige naam! Loof U Jesus, Seun van God, my Heer en my

Meester!

Vader, in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, kom ek vandag

na U toe, slegs deur die prys wat Hy vir my betaal het aan die Kruis

van Golgota en deur sy Bloed.

Ek erken dat ek in die misleiding en dwaalleer van Hindoeïsme

betrokke was.

100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!