06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dankie, Vader, dat U die ongeregtighede van my sonde vergewe het

en dat U getrou is om al my sondes te vergewe en nooit weer

daaraan te dink nie. Dankie, Vader, dat ek vandag weet dat daar by

U barmhartigheid en vergewing is, dat U my sondes van my verwyder

so ver as die ooste van die weste is, en dat U my nou vir ewig

losmaak van die sonde van afgodery en van die Oosterse

godsdienste.

In die Naam van Jesus bind, bestraf en weerstaan ek nou die gees

van Boeddha, en beveel hom om my onmiddellik te los en te gaan,

want U Woord sê hy sal van my moet wegvlug as ek hom weerstaan.

Ek vat nou finaal al my grondgebied by Satan terug en skeur alle

kontrakte met hom en Boeddha op in die Naam van Jesus Christus

van Nasaret, my Verlosser en Heer, Meester, Saligmaker, Redder en

Koning.

Vader, dankie vir U oneindige genade en liefde.

Ek bid al hierdie dinge in die Naam van Jesus Christus van Nasaret.

AMEN.

134

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!