06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verloën die valse drie-eenheid wat die raad van die gode genoem

word, in Jesus Naam.

Ek verloën die oortuiging dat Migael, een van die raad van die gode,

die man Adam geword het.

Ek verloën die geloof in dualisme, dat alles ‘n teenoorgestelde het,

soos goed en sleg, lig en duisternis, plesier en pyn.

Ek verloën die sogenaamde “wet van gehoorsaamheid”.

Ek verloën die sogenaamde “wet van offerande” en verbreek die

verbond waaronder ek geplaas is om dit te kon onderhou.

Ek verloën my geloof in die valse christus – die belofte van ‘n

“redder”.

Ek verloën die Eerste Teken van die Aaroniese Priesterskap met

sy gepaardgaande naam, teken en straf. Ek verloën die gewyde

aard van die tekens van die Priesterskap en ek verbreek die plegtige

verbond wat ek gemaak het om nooit hierdie tekens, saam met hul

name, tekens en strawwe openbaar te maak nie, selfs al sou dit my

lewe kos.

Ek kanselleer die uitoefening van strawwe wat op my gelê is wat dui

op verskillende wyses waarop my lewe geneem mag word indien ek

ooit die tekens bekend sal maak.

Ek verloën die ritueel waar Adam drie maal tot “god” geroep het om

die woorde van sy mond te hoor, en waar satan verskyn het as god

van hierdie wêreld.

Ek verloën die geestelike gidse (Spirit guides) Petrus, Jakobus en

Johannes, gestuur as “apostels” van die Here om my te besoek en

onderrig te gee aangaande die Hemelse Wêreld.

Ek verloën die “wet van die evangelie” soos bevat in die Boek van

die Mormone en die Bybel, en ek verbreek die verbond waaronder ek

geplaas is, in die Naam van Jesus Christus.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!