06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KRUISIGING

• Die kruisiging het op Golgota plaasgevind;

• Golgota beteken “skedel kop”

GEVOLGTREKKING:

• Jesus word in die mens se kop gekruisig

• Jy Hom daagliks moet kruisig in jou lewe

• Jy moet ook daagliks gekruisig word in die wêreld om saam met Jesus te wees.

AVONDMAAL,
HANDELINGE
EN
GENESING

• Die avondmaal word deur die amptes elke eerste Sondag van die maand

bedien

• Geen lidmaat mag aan die avondmaal beker of bord raak nie want dit is heilig.

• As jy jou avondmaal ontvang moet jy jou linkerhand op jou regter hand sit; die

brood word in die sap gedruk en in jou hand gesit,

• Dan word daar vir jou gesê:

• “neem, eet, dit is my ligaam wat vir jou gebreek is, drink dit is my bloed wat vir

jou gestort is”,

• Dan moet jy buig en amen sê alvorens jy dit eet.

• Indien daar handelinge is moet dit deur ‘n oudste gedoen word.

• As daar mense is wat siek is dan word daar vir hulle gesê dat indien hulle en

die hele gemeente saamstem sal daar genesing intree en dat hulle dan die

dokter se hande seën wat die persoon gaan behandel.

• Kom dit dat die persoon nie gesond word nie of dat die operasie nie suksesvol

was nie dan is dit nou jou skuld; jy het nie geluister nie; jy was ongelowig en

dit is dan jou straf.

LERING

Gen 1:1 “In die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was

woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het

gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en

die duisternis; en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag

genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.”

• Dit word aan jou vertel dat die aarde woes en leeg is,

• die mens se verstand is die aarde

• Tot en met hy die evangelie nie verstaan nie, is die mens ook woes en leeg.

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!