06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Silva verstandsbeheer – buite die liggaam projeksie plus esoteriese

wetenskappe

Skedelleer – lees bulte op die kop

Skyndood ervaring

Spiritisme

Swart Magie / Wit Magie

Swedenborgianisme

Tantriese seks

Tarotkaarte

Terapeutiese aanraking

Towery

Transaksionele analise

Transendentale Meditasie

Vedanta (Klassieke Monistiese Hindoeisme)

Visualisasie

Waarsêery

Waterwysery

Wicca

Wiggelary

Zen

Ek verloën en verwerp die inlywing in en praktyk van Transendentale

Meditasie waardeur ek simbolies deelgeneem het aan die vrug van

Eva (vrug), toegelaat het dat my verstand versluier word (sakdoek) en

beheer van my bloeitydperk (blom) in die hande van satan.

D. NUWE ERA SIMBOLIEK

Ek verloën, verwerp en weier die mag van die Okkulte Simbole van

die Nuwe Era. Ek bely dat ek dit gedra het, gebruik het as talisman,

rol, daarop gemediteer of gefokus as bronne van Mag, of gebruik in

rituele:

Pentagram

Vlammende ster

Morester

Driehoek

Sirkel

Egiptiese Ankh

Reënboog

Besie (scarab)

Italiaanse Horing

145

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!