06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Ek verloën die Knie Merk, wat aan die verstand voorstel dat elke

knie sal buig en elke tong sal bely dat Jesus die Christus is. Ek

verloën my neerbuiging voor die valse christus as my here.

• Ek verloën die ander drie merke vir gerief by die sluier.

• Ek verloën die Nuwe Naam ____________________ , wat ek

ontvang het in die tempel. Ek bely en verloën die geloof wat ek

gehad het deur te glo dat ek hierdie naam nodig gehad het om by

die engel verby te kom op die laaste dag van oordeel. Ek verklaar

dat ek redding ontvang, slegs deur en in die Naam van Jesus

Christus van Nasaret.

• Ek verklaar dat die sluier in die Tempel geskeur is met die dood

van Jesus Christus, en dat dit my vrye toegang gee om met

vrymoedigheid voor die Vader te verskyn. (Hebreërs 10:19; 2

Korinthiërs 3:16-18).

Ek verloën die “heerlikheid, eer en skenking van die kinders van Sion”,

wat ek ontvang het deur my deelname aan hierdie rituele.

Ek verloën die “geheimenisse van goddelikheid”, die sleutels van die

priesterskap, in Jesus Naam.

Ek verloën die Vyf Punte van Kameraadskap wat ek ontvang het deur

die sluier. Ek verloën die Teken – “Gesondheid in die naeltjie, murg in

die bene, krag in die lendene en spiere, krag in die Priesterskap sal

op my wees, en op my nageslag deur al die geslagte van die tyd heen,

en tot in alle ewigheid”.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!