06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Act 20:28 “Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees

julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg,

wat Hy deur sy eie bloed verkry het.”

Die Opsiener word nie deur die Heilige Gees aangestel nie maar deur mense se

drome. Sy amp is herder en opsiener ; hy moet na die siele om sien, hulle berispe

en opbou.

Tit 1:7 “Want ‘n opsiener moet as ‘n rentmeester van God onberispelik wees, nie

eiesinnig, nie oplopend, geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie;”

Die Opsiener moet rekenskap aan die Apostel gee oor die siele. Hy tree nie altyd

regverdig en oplettend op nie; as daar siele die kerk verlaat luister hy na wat die

oudste en die priester sê, en dan doen hy verslag volgens hulle woord; hy gaan vind

nie eers by die lidmaat uit wat die rede is hoekom hy die kerk verlaat nie.

Evangelis

Eph 4:11 “En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as

evangeliste, ander as herders en leraars,”

2Ti 4:5 “Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n evangelis;

vervul jou bediening.”

Act 6:5 “En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies:

Stéfanus, ‘n man vol van geloof en van die Heilige Gees, en Filippus en Próchorus

en Nikánor en Timon en Pármenas en Nikoláüs, ‘n Jodegenoot uit Antiochíë,”

Act 21:8 “En die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in

Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van Filippus, die

evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom gebly.”

Die Evangelis word ook deur mense se drome in die amp geplaas en word dan deur

die Apostel opdrag gegee om “die evangelie” duidelik te maak aan die lede in die

kerk.

Die Evangelis is verantwoordelik om die evangelie duidelik te maak en te verduidelik

aan die wat dit nie verstaan nie.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!