06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

9. elke beeld en afgod wat in die Hare Krishna tempels aanbid

word, o.a. Krishna en sy minnares, Radha, Swami

Prabhupadha, en alle ander afgode en beelde.

10. alle Krishna-rituele, bv. die klee, voed en afwassing van alle

afgode en beelde (beelde en gode word gewas in rooswater,

melk en urine van koeie en daarna gedrink as heilige water).

11. dat Jesus Christus eintlik Krishna is en terselfdertyd Jesus, ‘n

Goeroe, wat godbewustheid onderrig en daarom ook ‘n

geestelike leermeester is.

12. dat die Bybel en Koran ware skriftuur is, maar deur vertalings

verdraai is.

13. die tydskrif van die Hare Krishna, nl. “Back to the Godhead”.

14. verlossing/redding verteenwoordig die verkryging van Krishnabewustheid

en die bereiding van nirvana.

15. redding/verlossing kan alleen verkry word deur eindelose

herhaling (chanting) en toewyding aan Krishna.

16. elke vorm van “chanting”, asook die “rosary” wat saam met die

“chanting” gebruik word.

17. elke selfonthouding en offer ter wille van Krishna.

18. elke vorm van reïnkarnasie (die mens is bestem om een maal te

sterwe - Heb. 9:27).

19. die voorgeskrewe lewenstyl van alle Hare Krishnas om Krishnabewustheid

te bereik; elke vorm van vegetarisme.

20. dat huwelike net ‘n noodsaaklike euwel is en dat seks slegs vir

voortplanting bedoel is.

21. dat getroudes slegs een maal per maand intiem mag verkeer en

dan ook slegs wanneer die vrou op haar vrugbaarste is - die

doel is voortplanting.

22. die voorgeskrewe “chanting” wat vyftig keer per kraal herhaal

moet word voordat intiem verkeer kan word.

122

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!