06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

23. die voorstaan van algehele seksonthouding.

24. alle voorgeskrewe klere - “saffrons” - en die kaalskeer van

koppe by mans; die klein poniestert waaraan Krishna hulle

optrek hemel toe.

25. elke “V”-teken op die voorhoofde as teken van Krishnavolgelinge.

26. dat daar baie paaie tot verlossing lei, nie net deur Jesus

Christus nie.

27. elke tempelpresident en die beherende liggaam van 12.

28. dat Jesus ‘n toegewyde volgeling van Krishna was en dat Jesus

van ‘n ander planeet kom.

29. dat mans superieur is.

30. dat alle handelinge wat tot eer van Krishna gedoen word, nooit

sleg is nie, want Krishna is groter as sleg en goed.

31. die neem van stortbaddens kort-kort deur die dag om Krishnabewustheid

op te wek.

32. dat die proses van kos-inname ‘n handeling van Krishnaaanbidding

is.

Ek vat my grondgebied terug en skeur nou elke kontrak met Satan op,

in die Naam van Jesus Christus. Ek draai nou finaal my rug op

Hindoeïsme en Hare Krishna en verklaar dat Jesus Christus van

Nasaret die enigste weg, die waarheid en die lewe is en dat niemand

na die Vader kan kom, behalwe deur Hom nie (Joh. 14:6).

Ek bely en verklaar dat God die wêreld so liefgehad het, dat Hy Sy

eniggebore Seun, Jesus Christus, gegee het dat elkeen wat in Hom

glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê (Joh. 3:16).

Dankie dat U Woord my vandag vrymaak van afgodery in Hare

Krishna, want U sê ons mag geen ander gode voor U aangesig hê,

voor hulle neerbuig of hulle dien nie, omdat U ‘n jaloerse God is

(Ex. 20: 3-5).

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!