06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In die Naam van Jesus klim ek nou af van hierdie Boeddhistiese

voertuig in die geesteswêreld. Ek draai nou my rug daarop en stap

daarvan weg.

In die Naam van Jesus sny ek ook my sielsverbintenis met alle

Boeddhistiese lande: Nepal, Tibet, Indië, Viëtnam, China, Korea,

Japan, Sri Lanka, Burma, Thailand, Laos en Kambodja.

Ek verwerp en verloën die volgende leerstellings van Boeddhisme en

vra vergifnis vir my geloof daarin. Ek bind, bestraf en weerstaan nou

elke gees van godsdiens, elke leuengees, dwaalleer en misleiding, in

die Naam van Jesus.

1. Elke leerstelling wat vervat is in die drie mandjies

(tripitaka):

i) die Vinaya Pitaka wat voorgeskrewe reëls en regulasies is

vir die kloosterordes en dissiplines.

ii) die Sutra-Dharma Pitaka - Boeddha se doktrines, sy

lewensverhaal, teorieë oor die self en hergeboorte

(reïnkarnasie), die “three jewels” en die “precepts”.

iii) die Abhirdharma Pitaka, wat handel oor gevorderde

doktrines en filosofieë.

2. Die Dhammapada of “Pad van die Natuur”. (Dis die oudste

Boeddhistiese teks en bevat die “four noble truths”, “The noble

eightfold path” en ander leringe oor moraliteit en selfdissipline.)

3. Reïnkarnasie as die hart van Boeddhisme.

4. Intense meditasie.

5. Glo aan geen god nie - ateïsme. (Aanbid beelde en afgode -

ook mensaanbidding.)

6. Redding is die volmaakte ontvlugting van die sirkel van

hergeboortes.

7. Redding kan alleen verkry word deur die “noble eightfold path”

stiptelik na te kom.

126

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!