06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

9. WORLDWIDE CHURCH OF GOD

[Herbert Armstrong – The Plain Truth – the old order]

Vader, dankie dat ek weet volgens 1 Joh. 5 : 18 is ek uit God gebore

en daarom bewaar ek myself en die bose het geen vat meer op my

nie. Dankie, Vader, dat ek weet, omdat ek die Seun het, daarom het

ek die lewe.

Vader, omdat ek weet dat ek uit God gebore is, kan ek ook die wêreld

oorwin volgens 1 Joh. 5 : 4. Dankie dat ek weet die Bloed van Jesus

Christus van Nasaret reinig ons van alle sondes. Dankie dat ek ook

weet dat die Here my sal verlos van elke bose werk en my red om in

Sy Hemelse Koninkryk in te gaan.

Vader, in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, my Saligmaker

en Verlosser, verwerp en verloën ek die “Worldwide Church of God”

en sny ek alle sielsverbintenisse met enige persone daaraan

verbonde asook met die stigter daarvan, Herbert W. Armstrong.

Ek verwerp en verloën die volgende leerstellings van die “Worldwide

Church of God” naamlik:

1. Dat die Romeine die ware evangelie van Jesus Christus in die

jaar 69 N.C. totaal vernietig het en dat die evangelie wat daarna

verkondig is, ‘n valse evangelie was. Dat die “Worldwide Church

of God” in 1934 weer begin het om die ware evangelie van

Jesus Christus te verkondig.

2. Ek verwerp en verloën die kerk se tydskrif nl. “The Plani Truth”.

3. Dat die tien verlore stamme van Israel dwarsoor Europa

geswerf het nadat hulle uit die hande van Assirië bevry is en dat

hierdie 10 verlore stamme die voorvaders van die Britte is. Ek

verwerp die verklaring dat die woord Saxon afgelei is van

“Isaac’s son”.

4. Ek verwerp en verloën die stelling dat die Al Aksa moskee deur

‘n Australianer amper afgebrand was sodat die “Worldwide

Church of God” die tempel daar kon herbou.

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!