06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verloën en weier dat Jesus en die Christus twee afsonderlike

entiteite is en dat die Christus ‘n amp en nie ‘n man is nie.

AANGAANDE DIE HIëRARGIE VAN MEESTERS

Ek verloën en weier dat Jesus Christus ‘n tydelike christus was; dat

Hy die dissipel van Maitreya was en ‘n senior Meester in Maitreya se

Hiërargie geword het. Ek verloën enige oortuiging in enige sulke

“Meesters” of okkulte hiërargie. Ek verloën enige geloof in ‘n

“Innerlike Regering” van die planet, wat toegepas word deur hierdie

sogenaamde “Hiërargie van Meesters”, oorspronklik van ‘n mitiese

“Shamballa”.

Ek weier dat “Maitreya die Christus” ‘n sewende graad ingelyfde is.

Ek verloën en weier dat Maitreya die Wêreldmeester vir alle mense is;

dat die Christus die Meester vir die Christene is; die Messias is vir die

Jode; die Imam Mahdi vir die Moslems; Krishna vir die Hindoes; 5de

Boeddhis vir die Boeddhiste.

AANGAANDE EVOLUSIE, KARMA, REINKARNASIE EN

REDDING:

Ek verloën enige geloof in evolusie. Ek verloën enige geloof in die

volmaakbaarheid van die mens as ‘n afgeleide geloof van dié van

evolusie; Ariaanse mens word vervolmaak in ‘n weg van

evolusionêre vooruitgang om “Meesters” te word. Ek weier dat deur

meditasie en ander geestelike disciplines, ek ‘n nuwe spesie geword

het – “Homo Noeticus” – in teenstelling met Homo Sapiens, en dat

Homo Sapiens ‘n sterwende spesie is.

Ek verloën Karma en die “wet van hergeboorte”, ook bekend as

Reinkarnasie; dat dood bloot ‘n oorgang is na ‘n hoër vlak, die

uiterste bereiking van Nirvana.

Ek verloën en weier dat die Mens se doel is om sy voor-bestaan as

God te ontdek. Ek weier dat die soeke na die Heilige Graal die pad is

na transendentale of ‘n hoër bewustheid.

Ek verloën en weier dat ek my eie Redder is. Ek verloën enige geloof

in redding deur inlywing en werke, i.p.v. deur versoening en genade.

148

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!