06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5. BABILONIESE WORTELS VAN

KONSTANTYN

Vader, ek kom na U toe in die Naam van Jesus Christus, U Seun. Ek

erken dat ek betrokke was by valse leringe en vra U om vergifnis.

Dankie vir U Bloed wat my skoon was en heilig maak. Dankie vir U

Woord wat die Waarheid is, en dat die Waarheid my vrymaak!

In geloof ontvang ek die brief vanaf die Jerusalem Raad (Hand. 15:23-

29) en bring ‘n einde aan die brief van Rome, Europa en die Weste oor

die hele Afrika. Ek bely hierdeur voor God dat ons wegbeweeg het van

ons Bybelse wortels en die nasie van Israel. Ek ontvang ook nou vanaf

Jerusalem die Goue Staf, Die Hebreeuse Woord van God, in plaas van

die hout staf.

Ek kleef spesifiek aan die deel van die Brief vanaf Jerusalem waar die

Heidene beveel word om my te “onthou van dinge wat deur afgode

besoedel is, van hoerery (sexual immorality), van afgodsoffers, van

bloed en van wat verwurg is.” (Hand 15: 20, 29)

• Ek verloën die sakrament van die kinderdoop en die geloof dat dit

een van die sewe kanale van genade is waardeur ek gehoop het

om gered te word.

• Ek verloën die uitdrywing van bose geeste deur die priester met die

salwing van olie en die sout in my mond wat my sou bewaar in die

toekoms van bose geeste.

• Ek verloën die geloof dat die kinderdoop my gereinig het van alle

oorspronklike sonde en dat ek daardeur ‘n kind van God en

erfgenaam van die hemel geword het.

• Ek verloën die geloof dat ek deur die kinderdoop wedergebore is. Ek

verloën my lidmaatskap van die Rooms-Katolieke Kerk, asook my

onderwerping aan al die wette van die Rooms-Katolieke Kerk.

• Ek verloën my lojaliteit aan die Vatikaan en die juk van slawerny wat

op my geplaas is deur die Rooms-Katolieke Kerk.

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!