06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5. Om d.m.v. Joga kontak te maak met alle Hindoe-geeste.

6. Om d.m.v. Joga die geestelike liggaam vry te maak wat deur die

fisiese liggaam gebind word.

7. Om d.m.v. Joga-asemhalingsoefeninge die mensgees oop te

maak vir die kosmiese gees, Ki/Chi.

8. Om in Hindoeïsme al die volgende dinge te gebruik om die

Hindoe-geeste op te wek, nl. Joga, bioritme, alfa en beta

breingolwe, homeopatie, akupunktuur, holisme, refleksologie en

aromaterapie.

Ek verwerp en verloën nou al die voorafgaande dinge en draai my rug

daarop. In die geesteswêreld stap ek nou weg van Hindoeïsme, sy

gode en afgode en vra dat U asb. die brug na Hindoeïsme nou vir

ewig agter my sal verbrand, in die Naam van Jesus.

Ek verwerp en verloën ook al die volgende vorme van Joga, nl.

1. Hatha Joga - liggaamsposisies en asemhalingsoefenige.

2. Kundalini Joga - opwekking van die kundalini-krag en valse

genesings.

3. Tantra - perversie op seksuele gebied.

4. Karma Joga - regte aksies, totale onselfsugtige bediening.

5. Bhakti Joga.

6. Jnana Joga - wysheid en bestudering van geskrifte.

7. Raja Joga - meditasie en filosofieë.

8. Integrale Joga.

9. Patanjali Joga - gebruike van handboeke.

Ek verwerp en verloën nou alle liggaamsposisies of

asemhalingsoefeninge (asanas en pranayama) of joga wat die “vital

energy” (demoniese magte) opgewek het en sny myself en my

nageslagte nou los van al hierdie dinge in die Naam van Jesus

Christus.

Ek verwerp ook die volgende wortels van Hindoeïsme en vra dat U

hierdie wortels sal verdor en verbrand met U verterende vuur:

1. Asketisme.

2. meditasies.

3. fisiese asemhalingsoefeninge.

4. astrale projeksies.

116

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!