06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verwerp en verloën ook alle vorme van towery, verstandsbeheer,

vuuraanbidding, swart kunste (Lamas), toestande van verrukking,

zombies, Alants, Maccumbas, voedoe-toordokters, Goeroes en al hul

rituele en leerstellings. In die Naam van Jesus Christus verbreek ek

alle sielsverbintenisse met enigeen van hierdie persone en vra dat U

my asb. sal herstel in die regte verhouding tot U. Ek vra vergifnis vir

my betrokkenheid by al hierdie dinge.

Ek distansieër myself nou ook van die doel van meditasie, nl. om die

slegte Karma wat in die onderbewuste is te elimineer, die gedagtes

skoon te maak van alle slegte skuldgevoelens en ‘n superbewussyn

te kweek wat my ‘n god in eie reg maak wat my eie lotsbestemming

kan bepaal.

Ek verklaar en bely dat slegs die bloed van Jesus Christus my kan

reinig van alle sondes (I Joh. 1:7).

In die Naam van Jesus Christus verwerp ek nou alle Hindoeïstiese

rituele, nl.:

• die inlywingsritueel - die plasing van ses blomme (stel lewe

voor), drie stukkies vrugte (stel saad van die lewe voor) en ‘n wit

sakdoek (stel reiniging van die gees voor), op ‘n tafel voor die

foto van Shri Guru Dav, terwyl ‘n ander Goeroe ‘n lied sing

(Puja, Vedi - lof ter ere van die gestorwe meesters).

• Ek verwerp en verloën ook die geheime mantra wat ek ontvang

het in die Naam van Jesus Christus en vra dat u asb. hierdie

woord uit my gedagtes sal brand met U verterende vuur.

Ek verklaar en erken dat Hindoe-meditasie die volgende bose werke

verteenwoordig, nl.

1. self-hipnose.

2. self-vergoddeliking.

3. natuurlike, aardse godsdiens verhef tot die goddelike.

4. demoniese misleiding, dwaalleer en leuens is.

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!