06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Ek verloën dat die hemel ‘n toestand is van sielerus, saligheid en vrede en dat

ek dit sal smaak as ek myself verneder en in die huis van die Vader klein

word soos ‘n kind. (So ‘n kind is ‘n engel in die hemel en aanskou elke dag

die gesig van die Vader wat in die hemele is!!)

• Ek verloën alle mense-verering/aanbidding (die apostel).

• Ek verloën die ontkenning van die wederkoms van Christus en dat ek gesê

het Hy het alreeds vir elkeen gekom.

• Ek verloën die ontkenning dat Christus nie op natuurlike wolke sal kom nie en

dat ek geglo het dit is dieselfde hemel waarin die kinders van God woon – dit

is die wolke van getuienis wat ons rondom ons het.

• Ek verloën my geloof in die apostel dat mag aan homgegee is om te oordeel

en ek breek nou alle vloeke wat hy oor my uitgespreek het in die Naam van

Jesus.

• Ek verloën die fondament wat die apostel in my gelê het en ek verbreek die

seël van sy apostelskap oor my in die Naam van Jesus Christus.

• Ek verloën die leuen dat die kleindoop ‘n proses is waardeur die siel

opgebou en gevoed word.

VERSEGELING

• Ek verloën die sakrement van die heilige verseëling waardeur God my

ongeregtighede wegsluit. (Job 14: 17)

• Ek verloën die mag van die Apostel dat hy hom die reg toegeëin het om aan

my die Heilige Gees te gee.

• Ek verloën die mag van die Apostel om ‘n baba te verseël (die baba is te klein

en verstaan nie). Ek verloën die leuen dat die ouers verantwoordelik is vir die

kind se sondes en dat die vader gestraf sal word as die kind nie reg opgevoed

word in die kerk se lering nie.

• Ek verloën enige gees wat ek ontvang het van insig en opklaring deur die

handoplegging van die apostel.

• Ek verloën die fondament wat vasgelê is met hierdie seël op my voorkop

asook die vloek dat ek hel toe sal gaan sonder hierdie seël. (Waar is die

Bloed van Jesus!)

• Dankie Here, dat U my nou vrymaak. Dankie dat daar net een middelaar is

en Sy Naam is Jesus.

• Dankie vir die Bloed van Jesus wat my reinig.

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!