06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Daar moet eers by die Priester toesteming verkry word voordat daar enige artikels,

motors, huise, ens, aangekoop word.

Daar moet ‘n inkomste en uitgawe staat aan die Priester gegee word sodat hy dit

kan deurgaan om te sien wat jou finansiële stand is voordat hy sy toestemming gee.

As hy besluit daar mag nie voortgegaan word met die aankope nie maar die lidmaat

doen dit wel, dan sal hy ongeseënd wees en hy sal nie gelukkig wees nie.

Die Priester is by magte om vir die dooies te bid. Hy en sy lede wat profeteer gaan

saam met hom na die gesin waar die sterfte plaasgevind het.

Dan profeteer die dooie deur ‘n persoon en so kan hy dan vir die familie sê wat nodig

is. Die Priester kan dan ook vir die dooie sê of hy die rus mag ingaan of nie.

Die Priester is by magte om ‘n persoon die rus in te stuur of om hom hel toe te stuur;

hy het die mag by die Apostel ontvang.

Onder­Diaken

Daar bestaan nie so ‘n amp of posisie in die Bybel nie.

Die Onder-diaken word deur drome en visioene in sy amp geplaas.

Daar is nêrens in die Bybel enige melding van die Onder-diaken nie.

Die Onder-diaken is “die sleutel tot die woord” en hy is die persoon wat die woord

kan verduidelik aan die lidmate

Daar moet eers by die Onder-diaken toestemming verkry word voordat enige lidmaat

na die Priester toe mag gaan.

Die Onder-diaken is “die deur” waardeur daar beweeg moet word voordat nuwe

mense in die kerk mag getuig en volwaardige lidmate mag word.

As hy besluit dat die persone nie volgens hom van die 144 000 uitverkorenes is nie,

dan mag hulle nie in die kerk opgeneem word nie.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!