06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

14. Die pater (vader) het aan die einde van ‘n langwerpige kamer gestaan en

geheimsinnige bloed rituele uitgevoer; daar was ‘n binnenshuise “altaar” by hom,

waarop ‘n slagoffer (Latyns, “draer”) geoffer is. Hulle het ‘n son-vormige wafelskyf

gehad soos die Egiptenare, en die samekoms het gelyktydig gekniel, gesit en

gestaan.

Dit was gedurende hierdie tyd van die “botsing” toe Christendom en Mithraïsme

saamgesmelt het, dat Jerome die Griekse Skrywes van die “Nuwe Testament” in Latyn

vertaal het – (391-403). Sy regte naam was Eusibius Heirymonius Sophronius. Hy het die

Griekse woord SAUROS (balk, stok, paal) geneem, en dit oorgedra in die Latynse woord

CRUX. Dit was ‘n belangrike verskuiwing in die betekenis van die oorspronklike woord. Die

Hebreeuse woord was ‘NAS’, gebruik vir die woord “PAAL” waarmee die slang opgelig is.

Vir ‘n Mithraïs het die CRUX ‘n belangrike godsdienstige betekenis. Dit kon aangebied word

as ‘n “X” of ‘n vertikale lyn wat horisontaal gekruis is. Gedurende die lente wanneer die

Mithraïste ‘n Taurus (bul) geoffer het, het die son die hemelse ewenaar “GEKRUIS” en dit

was in die zodiac teken van die Taurus. (Zodiac beteken eintlik diere-figure, verwant aan

die woord “zoo” (dieretuin). Hierdie rasende Heidene het dit vertolk as die son (Mithras) wat

die bul oorwin, en die hemelse ewenaar “kruis”, dus was die kruis hul mees geliefde

godsdienstige simbool. Die kruis, ‘n simbool van baie verskillende Heidense kultusse

oral oor die wêreld, is wat leerlinge noem “die simbool van die son, by uitstek”.

Die woorde wat ons oorgeërf het van “Jerome” se Latynse vertaling, sluit kruis, kruisiging

en herderstaf in. Dus, “kruis” is ‘n Latynse uitdrukking. In een van sy Babiloniese vorms, is

dit getitel crux, met ‘n pylpunt by die hoogste kant, verteenwoordigend van Nimrod wat op

die toring staan en sy pyl na die hemele skiet. Dit was ‘n pyl en boog. Dit mag moontlik ook

wees dat hy na die konstellasie van Taurus geskiet het. Dit is die skakel met die “Goue

Kalf”. Ons noem nog steeds die middelpunt van ‘n boogskiet teiken, die “bull’s eye”. Die

teken van die “kruis” was ‘n Heidense teken van “oorwinning”. Die Babiloniese konstellasie

“Orion” die Jagter (Boogskutter), verteenwoordig Nimrod van Babilon. Heidene het

Astromansie (sterre-aanbidding), Pyromansie (vuuraanbidding), en Nekromansie

(geestesbeswering), beoefen, asook ander okkultiese vorms van waarsêery, en die kruis

was baie nou gekoppel aan hierdie rituele – en is nog steeds. ‘n “Swart Mis” gebruik die

kruis en dit is gepraktiseer lank voordat die Christendom bestaan het. Laat ons ons

geestelike prioriteite in plek hou soos ons voortgaan, en kyk of die Merk van die Dier op

enige manier gekoppel kan word aan Son-dag, die son self in Heidense aanbidding, en die

Heidense simbool van die son.

Sedert die idee dat Moeder Aarde gedurende die lente (Ishtar of ‘Easter’) bevrug is, was die

Babiloniese simbool vir “vrou” ook ‘n kruis, met die son-sirkel bokant dit (die son het die

“bevrugting” gedoen). Indien jy Konstantyn navors, sal jy agterkom dat hy ‘n visioen van die

son gehad het met ‘n “Kruis” onderkant dit, dieselfde simbool wat vandag in biologie gebruik

word vir “vroulik”, ‘n tipe van “ankh. Die sirkel word ook vertolk as die son, en “sirkusse soos

dié gehou deur Caligula, was okkultiese godsdienstige vertonings, met diere van die Zodiac

en drie “ringe”. Die Olimpiese Spele vandag, gebruik 5 ringe as ‘n logogram,

verteenwoordigend van die 5 oorspronklike planetêre godhede wat in Babilon aanbid is.

Om die waarheid te sê, dit is steeds die gebruik om ‘n brandende fakkel te dra, aangesteek

by die “heilige vuur” altaar op die Berg Olimpus, na die plek waar die spele gehou word.

Waar die spele gehou word, word ‘n altaar, toegewy aan Zeus, aangesteek met hierdie

fakkel, sodat al die nasies en atlete wat deelneem, onwetend vir Zeus aanbid. Die hele

wêreld volg agter die “Dier”, deur hierdie gefossileerde gebruike! Jy kan dus sien dat daar

baie maniere is waarop ons ‘n leuen kan leef en ‘n “merk” of uiterlike teken kan hê dat ons

hierdie dier volg. Menslike tradisies mag op die oog af onskuldig voorkom, maar hul

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!