06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verwerp die lering dat dagga (bekend as `ganja') 'n `plant van

wysheid' en `heilige plant' is, of dat dit 'n medisinale, verstandelike of

geestelike voedsel is.

Ek verwerp die gebruik van dagga as 'n metode om te mediteer en

met JAH te kommunikeer ten einde geestelike vervulling te verkry.

Ek verwerp die beeld wat van Rastafarie voorgehou word as synde 'n

sorgelose daggarokende lewenstyl en erken dat ek teen die enigste

ware Lewende God gerebelleer het.

Ek erken dat ek die Rasta-geloof en kultuur aangehang het as

verskoning om my daggagewoonte te rasionaliseer en te regverdig.

Ek verwerp en verloën enige geloof in reïnkarnasie.

Op grond van die Naam van Jesus Christus van Nasaret en deur die

krag van Sy Bloed verbreek ek nou enige geestelike verbintenisse

met JAH, Marcus Mosiah Garvey, Haillie Selassie, asook die huidige

hoof van die Rasta-beweging, te wete premier Michael Manley van

Kingston, Jamaika.

Ek stroop myself van enige fetisj, talisman, tooisels of simbole vam

die Rasta-beweging, bv foto's van Haillie Selassie, Rasta-musse,

`dreadlocks' en die dra van Rasta-kleure.

Ek verloën en sny my los van enige aanbidding van JAH of die gees

van Haillie Selassie of enige aanbidding by Rasta-heiligdomme of

brand van wierook (joss-sticks).

Ek verwerp die gebruik van dagga as 'n middel tot selfbevrediging of

geestelike vervulling. Ek vra vergifnis omdat ek my liggaam, wat 'n

tempel van God is, ontheilig het en versoek dat U my nou sal reinig in

die Naam van Jesus Christus van Nasaret. Ek draai my rug op elke

aspek van die Rasta-geloof en bely Jesus Christus as Koning van die

Konings, die Leeu van Juda, die Een wat genoem word Wonderbare

Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors en die Almagtige

God.

Ek bely my rebellie teen God en Jesus Christus, my Heer en

Saligmaker. Ek vra dat U my deur U genade en barmhartigheid sal

vergewe en reinig van my oortredinge sodat ek 'n lewe kan lei wat vir

God die Vader, Sy Seun Jesus en die Heilige Gees welgevallig sal

wees. AMEN.

153

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!