06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek vra ook vergifnis dat ek gedink het deur Boeddha te aanbid, kon

ek meriete verdien op my pad na nirvana, asook vir elke offer, gawe

of geskenk wat ek aan Boeddha gegee het om sodoende nirvana

gouer te bereik.

Ek verwerp en verloën al hierdie gebruike en draai my rug daarop; ek

stap nou weg van elke Boeddha-beeld, heiligdom en altaar in die

geesteswêreld. Sal U asb. elke Boeddha-beeld in die geesteswêreld

laat omval en disintegreer, in die Naam van Jesus.

Ek vra ook vergifnis vir elke pot blomme wat ek voor Boeddha

neergesit het, asook die ritueel daarna van hande voor my gesig hou,

buig, kniel en dan op my aangesig voor hom gaan lê. Ek vra vergifnis

vir elke “chanting” daarna van die liturgie, skrifdele, ander rituele van

lofprysing en aanbidding en die brand van wierook en my innerlike

offer van toewyding en aanbidding deur oor Boeddha te peins en in

aanbidding na sy beeld te staar.

Ek vra vergifnis vir alle chantings wat ek ooit gedoen het met behulp

van die gebedsnoer (rosary). Ek vra ook vergifnis dat ek my kop kaal

geskeer het as kenteken van Boeddhisme.

Ek gee al my priestergewade, die bedelbakkie en ander tipiese

Boeddhistiese besittings terug. Ek vra ook dat U asb. elke vlak van

geestelikheid wat ek bereik het, sal vernietig in die geesteswêreld. Ek

sny myself en my voorgeslagte nou los van elke geestesvlak wat ons

bereik het in die Naam van Jesus Christus van Nasaret.

Ek verwerp en verloën ook alle inlywingsrituele van die priesteramp.

Ek verwerp ook die “Lotus Sutra Sakyamuni” (the glorified Buddha of

China) en sny my sielsverbintenis met hom in die Naam van Jesus.

Ek verwerp en verloën ook die strewe om eendag na nirvana ‘n

Boeddha te wees. Ek bely dat ek in alles wat ek doen, in alles wat ek

besit, in alles wat ek sê, alleen soos my Heer en Meester, Jesus

Christus van Nasaret, wil wees.

Ek verwerp en verloën alle vorme van meditasie ter ere van Boeddha,

nl. Ch’an of Zen. Ek draai my rug nou op alles wat iets met

Boeddhisme te doen het en stap daarvan weg.

133

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!