06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Ek verloën die gesag van die apostel asook sy seëninge uitgespreek.

• Ek verloën ‘n ware liefde (tot die einde) vir die Apostoliese kerk.

• Ek verloën die mag wat die apostel aan die man van die huis gee wat sê dat

hy verantwoordelik is, en sal rekenskap moet gee vir sy hele gesin se siele.

DANKSEGGING
EN
SEëN
VAN
DIE
OES

• Ek verloën volharding in die leer van die apostel.

• Ek verloën die feit dat ek opgedra is aan Jerusalem, moeder van ons almal in

die gees. (Sy word erken om wedergeboorte voort te bring aan geseënde

siele. Deur haar verbond met God na te kom, ontvang baie siele die merk

van die Lam en word vrygekoop.)

• Ek verloën dit dat ek ‘n groter seën ontvang as ek ten alle tye op my plek is

(aktief is ) in die gemeente.

BEGRAFNIS

• Ek verloën enige gebed vir die dooies. (Egiptiese rituele)

• Ek verloën die mag van die Apostel dat hy die enigste een by magte is om my

siel die rus in te stuur of na die ewige verderf ( Gee voor hy is Jesus)

• Ek verloën dat daar voor die begrafnis met die dooie gekominikeer kan word

en dat die dooie dan deur ‘n ander persoon kan profeteer en boodskappe

gee.

GELOOFSBELYDENIS

• Ek verloën die apostel as leermeerster, middelaar en verteenwoordiger.

• Ek verloën my geloof in die apostel as die een wat sleutels van die

koninkryk het en ook die outoriteit wat hy het om die koninkryk oop of toe te

sluit soos hy wil.

• Ek verloën my geloof in die apostel dat hy die lig vir die nasies is en dat slegs

hulle die Evangelie kan verkondig.

• Ek verloën my geloof in die apostel dat hy die enigste weg is om die Vader of

Christus te sien.

• Ek verloën die apostel as middelaar (in plaas van Christus).

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!