06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Ek verloën enige valse doop met onheilige vuur.

• Ek verloën die mag wat die apostel het om iemand te laat sterf. Ek kanselleer

enige woorde of dade wat hy uitgevoer het oor enige van my geliefdes en

myself, in Jesus Naam.

• Ek verloën die mag wat ek ontvang het om ander te vervloek.

• Ek verloën die “gawe” wat ek het om bose geeste na mense te stuur wat nie

belangstel in die kerk nie.

• Ek verloën die gesag van die apostel dat hy kan sê dat indien ek die kerk los

ek GOD verloën.

• Ek verloën die mag van die mense in die kerk wat sê hulle is by magte om my

en my huis te vervloek en ongeluk en armoede uit te spreek oor my gesin.

• Ek verloën my ouers as my “verlossers” asook enige belofte wat ek afgelê het

as “verlosser” van my eie kinders.

• Ek verloën die eed dat my ouers my sonder vlek of rimpel aan die Here moet

gee asook enige soortgelyke belofte wat ek as ouer gemaak het. (Bloed van

Jesus word ge-ignoreer.)

• Ek verloën enige beloftes gemaak om my eie kinders groot te maak volgens

die wil van God bekend gemaak deur Sy apostel as ek self so grootgemaak

is.

• Ek verloën elke handoplegging van enige apostel.

• Ek verloën die valse leer van die besprinkeling tot bekering en reiniging van

die hart asook die doping met die Heilige Gees en vuur om sodoende ‘n kind

en erfgenaam van God te wees. (‘n Babatjie verstaan nie!!)

• Ek verloën elke “herder” van my siel in die gemeente.

• Ek verloën die heilige verbond wat ek gemaak het met die aanvaarding van

die verantwoordelikheid as ‘n lid van die gemeente. Ek kanselleer die

getuienis teen my asook die verseëling van die nagmaal met my bevestiging.

• Ek verloën dat ek een van die 144 000 uitgekosenes is wat deur God gekies

is en dat die leer van die Ou / Nuwe Apostoliese Kerk die enigste weg is om

dit te verkry.

HUWELIK

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!