06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8. ROSEKRUISERSLEER

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret verklaar ek dat ek uit God

gebore is en dat die bose geen houvas op my het nie.

As kind van God is ek gereinig van al my sondes en ongeregtighede

deur die Bloed van Jesus Christus, my Redder en Verlosser.

Ek behoort aan die Heilige Gees, liggaam, siel en gees.

Ek onderwerp my aan God, weerstaan die duiwel en weet dat hy van my

moet wegvlug volgens Jakobus 4:7.

In Jesus Christus se Naam bely ek nou dat ek skuldig is aan die sonde

van afgodery in die Rosekruisersleer. Ek bestraf en bind alle bose

geeste van misleiding, dwaalleer en leuens van die Rosekruisers wat

nog 'n houvas op my of my huisgesin het, in die Naam van Jesus

Christus van Nasaret.

Ek verwerp en verloën die antieke, mistieke orde van

Rosekruisersleer en alle geestelike simbole, nl. die rooi roos op die

kruis en die kruis self; die simbool agter die rooi roos nl. die "geestelike"

ontplooiing van die mens en die "geestelike" uitdagings en wedervaringe

van die lewe; die valse roos en kruis, in die Naam van Jesus Christus.

Ek verklaar die Kruis van Golgota, die Kruis van Jesus Christus van

Nasaret, as die enigste ware Kruis.

Ek verloën en verwerp die mistieke wortels van die Rosekruisersleer,

nl. die mistieke tradisies, filosofie, mites en fabels en "godsdienste"

van Antieke Beskawings.

Ek verwerp en verloën die 3 manifesto's van Rosekruis, asook die

"Monas Hieroglyphica" van John Dee en die mistieke metodes en

doelstellings van die orde van Rosekruis, nl:

Die betreding van die mistieke weg op pad na die innerlike mens

(innerlike reis).

Die beheer van 'n eie lotsbestemming / eindbestemming.

Die ontwikkeling van 'n eie filosofie.

Om beheer or God te verkry deur die self te beheer.

Die bestudering en navorsing van praktiese toepassing van

natuurlike en geestelike wette.

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!