06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Louise Hay – Jy kan jou lewe genees.

Sri Aurobindo.

Shirley Maclaine – In ‘n netelige posisie, ens.

Whitley Streiber - Nagmaal (Dokumenter oor Ekstra-terrestriale Ervaring).

Baba Ram Dass – Wees nou hier; gestig deur Hanuman Foundation.

Buckminster Fuller.

Edgar Cayce – Psigiese geneser, ens.

Carl Jung - Herinneringe, Drome, Weerkaatsings, ens.

Miriam Starhawk - Wicca heks bevorder feministiese godin aanbidding

(‘n Hergeboorte van die Antieke Godsdiens van die Groot Godinne, ens.)

George Trevelyn - Nuwe Era leier in Groot Brittanje (‘n Visie van die

Aquarian Era).

Sigmund Freud.

J Z Knight - Kanaliseerder van Ramtha.

Alan Vaughn – Kanaliseerder van Li Sung

C. PRAKTYKE VAN DIE NUWE ERA

Ek verloën my betrokkenheid in die volgende praktyke verbind met

die Nuwe Era Beweging waardeur ek gepoog het om my bewustheid

te verhoog ten einde soos God te kan wees, en daardeur teen God

die Vader, die Here Jesus die Seun, en die Heilige Gees gerebelleer

het. Ek erken dat Rebellie soos die sonde van heksery is en ‘n

gruwel voor God.

Ek verloën ander wyses van bestaan en die ontdekking van ander

bronne van mag en metodes om dit te gebruik.

Ek verloën massa inlywing deur hipnose, visualisasie, autosuggestie,

hipnoterapie en beheerde verbeelding, wat eindig in demoniese

beheer. Ek verloën alle psigologiese terapieë, meditasies, bioverwysing,

positiewe belydenisse, hipnose, holistiese medisyne, selfverbeterings

metodes, sukses of motiverende tegnieke.

Ek verloën alle voorspoed-sielkunde, verstand-sielkunde, wilskrag

bevordering, metafisika, hoëdruk verkope tegnieke (heksery) en alle

vorme van selfontdekking, bv. joga.

Ek verloën alle Nuwe Era genesings-tegnieke wat resorteer onder die

beskrywing van Alternatiewe genesing, waarvan die bron satanies, en

gruwels in die oë van God is.

142

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!