06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

12. BOEDDHISME

Vader, U Woord sê dat ons ons nie tot afgode moet begeef of vir ons

gegote beelde of gode moet maak nie (Lev. 19:4). U Woord sê ook

dat ons geen ander gode voor U aangesig mag hê van wat bo in die

hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters

onder die aarde is nie. Dat ons ons ook nie voor hulle moet neerbuig

nie, want U is ‘n jaloerse God, wat die misdaad van die vaders

besoek aan die kinders, aan die derde en die vierde geslag van dié

wat U haat (Ex. 20:4, 5).

U Woord sê gegote beelde is ‘n leuen en dat daar geen gees in hulle

is nie; Hulle is nietige afgode, ‘n spotterny in U oë (Jer. 10: 14, 15).

U sê ook dat ‘n man wat op ‘n mens vertrou en vlees sy arm maak

terwyl sy hart van U afwyk, (Jer. 17:5).

Vader, in die Naam van Jesus vra ek nou vergifnis vir my en my

voorgeslagte se betrokkenheid by Boeddhisme, ‘n godsdiens van

afgodery wat die mens aanbid bo die skeppergod deur wie die mens

gemaak is.

Vader, in die Naam van Jesus Christus, die Seun van God, verwerp

en verloën ek nou Siddhartha Gautama Boeddha, wat die stigter is

van Boeddhisme. Ek sny my sielsverbintenis met hom en elke ander

Boeddha ná hom in die Naam van Jesus.

Ek verwerp en verloën ook beide takke van Boeddhisme, asook elke

ander beweging in Boeddhisme, bv. die Zen-Boeddhisme, asook:

1. Theravada - Boeddhisme (Little vehicle).

2. Mahayana - Boeddhisme (Great vehicle).

Ek sny my sielsverbintenis met alle takke van Boeddhisme, in die

Naam van Jesus, en vat my grondgebied by Satan terug en skeur al

my kontrakte met Boeddhisme en Satan op. Ek bind, bestraf en

weerstaan die gees van Boeddhisme in die Naam van Jesus.

Ek verwerp en verloën ook die Boeddhistiese voorstelling dat

Boeddhisme ‘n skip/voertuig is wat jou dra oor die oseaan van die

wêreld van lyding tot verby ‘n punt waar net saligheid en redding

oorbly.

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!