06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek weier dat sommige op aarde alreeds relatiewe volmaaktheid

bereik het en dat sommige algehele volmaaktheid bereik het, d.i.

Christus Bewustheid.

Ek verloën die verbreding van Christendom deur te sê dat alles goed

kan word en die gebruik van bybelse terme om leuenagtige sienings

te regverdig; dat alle gode een en dieselfde is.

Ek verloën en weier die onderlinge verbintenis van die individuele siel

met alle siele. Ek verloën alle valse spreek in tale wat beteken die

onbewuste kontak met mense iewers anders op aarde.

Ek verloën en weier die gebruik van dwelms in bewustheidsuitbreiding.

AANGAANDE WêRELDLIKHEID EN HUMANISME

Ek verloën en weier Nuwe Era Wêreldlikheid, insluitende die Globale

Plan, Globale Bewustheid, Globale Humanisme, Globale Panteisme,

Globale Sosiologie en Globale Godinne. Ek verloën die Globale 2000

Verslag, wat sê dat die wêreld se bevolking met biljoene verminders

sal moet word voor die jaar 2000 vir die voortbestaan van die planeet.

Ek verloën die geloof in die onderlinge verbintenis van alle dinge – die

Doktrine van Heelheid genoem Holistiese Denke (of in Oosterse

mistieke terme genoem “Atman”), ook bekend as die Doktrine van “Atone-ment”

– ‘n okkulte perversie van die Judeo/Christelike

“versoening”.

Ek verloën die Humanistiese Manifesto wat bevestig dat die heelal

himself geskape het; dat beloftes van redding skadelik is; dat etiek

posisioneel is,; dat individue die reg tot aborsie behoort te hê, asook

algehele seksuele vryheid; en dat sosialisme wêreldwyd in beheer

moet wees.

AANGAANDE JUDAISME:

Ek verloën en weier ‘n diep haat vir Judaisme, ortodokse Katolisisme

en alle Christene in besonder. Ek weier dat die “Messias” nie Joods

was nie, en dat die booshede wat met die Joodse Nasie gebeur het,

die gevolg was van slegte Karma.

149

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!