06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8. Die “noble eightfold path” met sy drievoudigheid:

i) wysheid - om die “four noble truths” te verstaan en dit

stiptelik na te kom.

ii) moraliteit - om dit na te kom soos uiteengesit in

die “five precepts”.

iii) meditasie - om gebalanseerd in myself te wees,

verstandsbeheer toe te pas (mind-control) en my te

weerhou van sintuiglike ervaring.

Ek verwerp en verloën die agtvoudige pad met sy verpligte,

voorgeskrewe reëls wat vir my nirvana (saligheid) moet bring:

1. regte sienswyse/geloof.

2. regte spraak.

3. regte handelinge/dade/gevoelens.

4. regte konsentrasie.

5. regte bestaansmiddele.

6. regte inspanning.

7. regte beskouing t.o.v. ekstase/saligheid.

8. regte oplossings.

Ek verklaar en bely dat ek geen redding vir my siel kan verkry deur

reëls en regulasies na te kom nie, dat die enigste redding wat daar is,

deur Jesus Christus van Nasaret is. Geen goeie werke kan redding

bring nie, slegs die genade wat daar is in Jesus Christus en die

volmaakte prys wat Hy vir my betaal het aan die kruis van Golgota

(Hand. 4:12).

Ek verwerp en verloën die Dhammapada (Pad van die Natuur) wat ek

gevolg het om sodoende my saligheid (nirvana) te verwerf.

127

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!