06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek bely dat God die Vader, die Seun en die Heilige Gees een is,

alhoewel hulle as afsonderlike persoonlikhede funksioneer.

Ek bely dat die Bloed van Jesus Christus ons van alle sonde reinig.

Sy offer was perfek en volmaak!

Ek verloën die lering dat die val van die mens geen effek op die

mensdom gehad het nie en dat elke persoon vir sy eie sonde sal betaal.

Ek verloën die lering dat die val van die mens ewige vreugde en geluk

meegebring het. Ek erken dat volgens die Woord van God, ons in

sonde ontvang en gebore is, en sonder belydenis en bekering, is die

loon van die sonde, die dood.

Ek verloën die lering dat ek die ewige lewe ontvang deur die doop. Ek

verloën die leuen dat die lewendes gedoop mag word namens die

dooies.

Ek bely dat doop deur onderdompeling ‘n stap van gehoorsaamheid is,

en nie ‘n vereiste vir redding nie.

• Ek verloën my doop van die Mormoonste tempel as ‘n gewyde

ordinansie, sowel as elke sakrament wat ek onderhou het as ‘n

hernuwing van die verbond om vrymaking van my sondes te

verkry.

• Ek verloën die mag om te seël wat die Mormoonse kerk oor my

en my gesin uitgevoer het. Ek verloën die sogenaamde sleutels

van outoriteit wat die Mormoonse kerk oor my en my gesin

gebruik het.

[Seëls, sleutels en priesterskap is nóú gekoppel. Hierdie sogenaamde sleutels

behoort aan die President van die kerk – aan die profeet, siener en

openbaarmaker. Baie min mense op aarde (gedurende enige gegewe tydperk)

besit hierdie “verseëlings-mag” – hierdie “mag” kan slegs verkry word van die

profeet, siener en openbaarmaker en die President van die Kerk van Jesus Christus

van die Laaste Dae Heiliges.

Alle dinge wat nie deur hierdie “mag” verseël is nie, is veronderstel om te eindig

wanneer die mens sterf. Indien ‘n doop of huwelik nie hierdie “langdurige seël” besit

nie, word dit veronderstel dat sulke persone nie toelating verkry tot die hemelse

koninkryk nie.

Alle dinge verkry voortdurende “krag” en waarde a.g.v. die “seël-krag”.

So omvattend is hierdie mag dat dit ordinansies, uitgevoer vir die lewendes en die

dooies, aanhang! Dit is veronderstel om die kinders op aarde met hul vaders wat

hulle vooruitgegaan het te seël, en vorm die voortdurende patriargale ketting wat vir

ewig bestaan tussen verhoogde wesens!]

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!