06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verwerp die volgende feesdae, nl.

1. Tempelfees - een maal per jaar.

2. Heilige Fees - begin van die lente in Febr./Mrt. Alle

fallussimbole (manlike geslagsorgane, simbool van

vrugbaarheid) en die spuit van gekleurde water as simbool van

orgasme.

3. Dasera - tien dae in Sept./Okt. ter ere van Durga. Vuurwerke

en ontploffings ter ere van hom.

4. Divali - vier dae Nuwejaarsfees, ter ere van Vishnu, Rama,

Lakshmi en alle doodsgeeste. Olielampe word aangesteek en

‘n ‘groot skoonmaak’ vind plaas ter ere van Lakshmi. Daar word

ook rekeninge in die naam van Lakshmi geopen om sukses in

besighede te verseker.

5. MAKAR SANKRANTHI - 14 Januarie

6. VASANTH PANCHMI - 1 Februarie

7. MAHA SHWARATHRI - 25 Februarie

8. HINDI/TELEGU Nuwe Jaar - 28 Maart (RAMAYAN WEEK

begin)

9. SHRI RAAM NAUMI - 5 April

10. SHRI HANUMAN JAYANTHI - 11 April

11. NAAG PANCHMI - 28 Julie

12. GITA WEEK begin - 8 Augustus

13. SHRI KRISHNA ASHMEE - 15 Augustus

14. SHRI GANESH CHAUTH - 26 Augustus

15. PITHAR PAKSH - 6 - 20 September

16. DEEPAVALI (MAHA LIXMI POOJA) - 19 Oktober

17. GUJARATI Nuwe Jaar - 21 Oktober

Ek verwerp en verloën ook al die volgende:

1. Brahman - die alles deurdringende, selfbestaande krag van die

kosmiese heelal.

2. Atman - die beginsel van die lewe, verskil van Brahman.

3. Maya - die beginsel van illusie. Die wêreld is nie werklik, ook

nie onwerklik nie.

4. Advaita - alles is een en een is alles.

5. Dharma - voorgeskrewe, verpligte godsdienstige en

moraliteitswerke.

6. Karma - die wet van reïnkarnasie.

107

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!