06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Heksagram (ster van Dawid)

Son

Swastika

Sentreringssimbool (progressiewe kleiner sirkels binne ‘n groter

sirkel)

Sirkel in twee gedeel

Sirkel in vier gedeel

Ligstrale: om die sewe strale te verteenwoordig

Gehoringde maan

Maan

Alsiende oog

Wiel

Lotus

Kristal

Diamant

Draak / Slange

Yin Yang

Unicorn (perd met horing)

Pegasus (vlieënde perd)

Centaur

Meermin

666

Enneagram (nege-hoek)

Sodiac tekens

EK VERLOëN VOORTS AL DIE VOLGENDE NUWE ERA

LERINGE:

Aangaande Lucifer:

Dat Lucifer die lig is wat na Christus wys; dat Christus dieselfde mag

het as Lucifer, wie ‘n agent van God se liefde deur evolusie is; dat

Lucifer aan ons die finale inlywing bied tot die Nuwe Era, d.i. die

Luciferiese inlywing, en dat elke ingelyfde ‘n christus word.

Ek verwerp dat die Luciferiese energieë positief is en die energie van

antisipasie, wat in staat stel om “van hier tot daar te kom.”

Ek verloën en weier dat Lucifer God is.

Ek verloën die Kabbalistiese Luciferiese Drie-eenheid.

146

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!