06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verloën die naam “die seun” van die eerste teken van die

Melgisedek Priesterskap.

Ek verloën die Boek van “Doktrine en Verbonde” en die Boek

“Pêrel van Groot Waarde”, wat aan my gegee is, sowel as die “Wet

van Toewyding” wat ek ontvang het tydens die verbond. Ek

verbreek nou hierdie verbond, in Jesus Naam. Ek erken dat ek

gesondig het deur dit te voeg by die Woord van God.

Ek verloën my geloof en vertroue in die valse priesterskap. Ek

erken dat ek gesondig het deur hul raad te volg en deur myself te

onderwerp aan hierdie ongoddelike outoriteite.

Ek verklaar dat ek vrye toegang het tot my Hemelse Vader deur

Jesus Christus. My redding hang nie af van enige ander priesterskap

outoriteite nie.

Ek verloën alle woorde wat oor my lewe uitgespreek is, wense wat

uitgeskryf en uitgespreek is gedurende priesterskap seëninge en ek

sny myself los van alles wat oor my uitgespreek is deur die oplegging

van hande deur die Patriargale Priesterskapshouer.

Ek verloën die Tweede Teken van die Melgisedek Priesterskap,

die Patriargale greep, of seker teken van die Spyker of die Spyker

in die Seker Plek, aan my gegee saam met sy teken. (In die palm is

die teken van die spyker, in die gewrig is die seker teken van die

spyker, of die spyker in die Seker Plek.)

Ek verloën die ritueel van deurgang deur die sluier tot die

veronderstelde Hemelse Koninkryk.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!