06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Laastens verwerp en verloën ek die volgende leerstellings van

Hindoeïsme, nl.

1. dat die ego van die mens voortreflik is en innerlik is, m.a.w.

sonder begin en einde, sonder geboorte - of sterfdag – en dat

die beoefening van Joga die samevoeging is van die fisiese en

metafisiese wêreld. Ek verwerp en verloën ook alle vorme van

die mistieke, okkulte en towery in die Hindoe-sisteem in die

Naam van Jesus Christus van Nasaret.

2. Ek verwerp ook al die fases van Joga, nl. die beheer van my

liggaam en onderbewussyn, die beheer van my onderbewussyn

en my bloedsirkulasie, die bemeestering van alle natuurlike

kragte, swart kunste en towery.

3. Ek verwerp en verloën alle vorme van bio-terugvoer, silva

verstandsbeheer, TM, Joga, mantras en asemhalingsoefeninge,

verstandsbeheer, self-hipnose, hipnose, ESP, alle spiritistiese

bedrywighede, alle vorme van heldersiendheid, Joga

fiksheidskassette, alle vorme van visualisering en meditasie en

astrale projeksies.

Ek vra vergifnis vir my en my voorgeslagte se betrokkenheid hierby in

die Naam van Jesus Christus van Nasaret.

In die Naam van Jesus Christus draai ek nou my rug op hierdie

praktyke van Satan. Ek neem my grondgebied terug, skeur al Satan

se kontrakte op en verjaag elke poortwagter.

Ek stap nou finaal weg van alle Hindoeïstiese afgode, leerstellings,

altare, rituele en praktyke en gee my totaal oor aan die Heerskappy

van God die Vader, en van Jesus Christus die Seun, en die Heilige

Gees van God.

Ek maak vandag ‘n onberoulike, onomkeerbare keuse vir die

Koninkryk van God en onderwerp nou my gees, siel en liggaam aan

die Koninkryk van die Waarheid, nl. Jesus Christus van Nasaret. Ek

kies nou om Hom te vertrou en aan te neem as my persoonlike

Saligmaker en my Verlosser.

AMEN.

118

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!