06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• As hy dan nou kan sê: “ek sien”, dan is dit die lig wat God gemaak het en dat

daar nou begrip by die mens is.

OPENBARING
12

• Die vrou wat op die maan staan wat swanger is, is die gemeente met nuwe

lidmate wat besig is om te groei in die gees.

• Die draak is die mens wat die lidmate te na kom en hulle uit die koningkryk uit

wil ruk.

• Die draak is die Nuwe Apostoliese kerk wat twee derdes van die kerk en geld

en lede gevat het in ‘n hofsaak en nou word hulle uitgeskel vir die bose

(duiwel en satan)

• Indien ‘n amp jou te na kom dan word dit ook vir jou vertel dat jy moet onthou

dat die mens wat die amp het die draak kan wees om die lidmate te vernietig

en dat jy jou nie aan die mens moet steur nie.

• Dit help nie as die mens jou seermaak om uit die kerk te stap nie want as jy

dit doen dan is jy kwaad vir God en jy draai jou rug op God.

Mar 15:21-41 “En hulle het ‘n sekere Simon van Ciréne wat van die veld af gekom

het, die vader van Alexander en Rufus, gedwing om sy kruis te dra. En hulle het

Hom gebring op die plek Gólgota, dit is, as dit vertaal word: Plek van die

Hoofskedel. Toe gee hulle Hom wyn met mirre gemeng om te drink, maar Hy het

dit nie geneem nie. En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel

deur die lot te werp oor wat elkeen moes kry. En dit was die derde uur toe hulle

Hom gekruisig het. En die opskrif van sy beskuldiging was bokant Hom

geskrywe: DIE KONING VAN DIE JODE. Hulle het ook twee rowers saam met

Hom gekruisig, een aan sy regter— en een aan sy linkerkant. En die Skrif is

vervul wat sê: En Hy is by die misdadigers gereken. En die verbygangers het

Hom gesmaad, terwyl hulle hul hoof skud en sê: Ha, U wat die tempel afbreek en

in drie dae opbou, verlos Uself en kom af van die kruis! En so het ook die

owerpriesters saam met die skrifgeleerdes gespot en vir mekaar gesê: Ander het

Hy verlos, Homself kan Hy nie verlos nie. Laat die Christus, die Koning van

Israel, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat saam met

Hom gekruisig is, het Hom beledig. En toe dit die sesde uur was, kom daar

duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe. En die negende uur het

Jesus met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Eloï, Eloï, lamma sabagtáni? wat, as

dit vertaal word, beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat? En

sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Kyk, Hy roep na Elía. Toe

hardloop een en maak ‘n spons vol asyn en sit dit op ‘n riet en laat Hom drink; en

hy sê: Wag, laat ons sien of Elía kom om Hom af te haal. Maar Jesus het met ‘n

groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas. En die voorhangsel van die

tempel het in twee geskeur van bo tot onder. En toe die hoofman oor honderd

wat daar reg voor Hom staan, sien dat Hy so uitgeroep en die laaste asem

uitgeblaas het, sê hy: Waarlik, Hy was die Seun van God. En daar was ook

vroue wat van ver af dit aanskou het. Onder hulle was Maria Magdaléna ook, en

Maria, die moeder van Jakobus, die kleine, en van Joses, en Salóme—hulle wat

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!