06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Jy mag iemand vervloek deur bose geeste te stuur om so ‘n persoon te pla en

te teister.

• Daar is van die lede wat glo hulle het die mag by God ontvang om mense

dood te wens en dan gebeur dit so.

• Daar word gesê indien die Priester met sy avondmaal tassie ‘n gesin besoek

met huweliks probleme is hy by magte om een van hulle te laat sterf.

DIE
HEMEL
EN
DIE
HEL

• Daar word vir die lidmate vertel dat die hemel en die hel net ‘n toestand op aarde

is.

• Die hemel is ‘n toestand waar in die mens verkeer as hy besig is met die kerk se

werke.

• Die hel is waneer ‘n persoon probleme kry in sy daaglikse doen en late.

• Dat daar nie ‘n wederkoms is nie en jy sal Jesus nie sien neerdaal op ‘n wolk nie

want daar is nie ‘n hemel nie , die wederkoms het al reeds plaasgevind.

• Dat die lede nie bekommerd hoef te wees nie want niemand sal, as hulle van die

uitverkose 144,000 is, verlore gaan nie en dat hulle die ewige rus ontvang.

• Die persoon wat nie in die kerk is nie maar hy het wel te doen gehad met die

kerk, sal hel toe gaan (ewige verderf) omrede hulle nie wou luister nie.

• Indien ‘n persoon nooit te doene gehad het met die kerk nie en hy sterf dan kan

sy siel op aarde werk om die ewige rus te ontvang.

CHRISTUS
JESUS

• Daar word vertel dat Jesus ‘n gewone mens op aarde was, dat Hy die

evangelie verkondig het en dat Hy nie werklik die Seun van God is nie, maar

dat Hy ‘n mens se kind is.

• Dat die kruisiging van Jesus nie werklik plaasgevind het nie want Golgota

beteken “skedel kop”; dat Jesus daagliks in jou gekruisig word en dat jy jou

self ook daagliks moet kruisig om op jou plek te moet kom.

• Dat Jesus nie op ‘n wolk opgevaar het hemel toe nie; toe hulle na Hom kyk op

die hoogte van die mens se kop, het Hy soos die atmosfeer gelyk; die wolk is

‘n wolk van getuienis.

• Dat Jesus reeds lankal gekom het en die wederkoms nie gaan plaasvind nie

want dit het alreeds plaasgevind.

• Die Jesus wat gekom het is die tweede Jesus naamlik “Siel”, want die eerste

Jesus was die Seun van ‘n timmerman.

DIE
WEDERKOMS

34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!