06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Evangelis ontvang al die drome en visioene wat met skrif te doen het. Dit

kom van die gemeente lede maar word voorgegee asof dit direk van God na hom toe

gekom het.

Oudste

Daar bestaan nie so ‘n amp of posisie in die Bybel nie. Dit is ‘n opgemaakte storie

deur hulle self.

Die Oudste word deur drome en visioene aangestel; nêrens is daar enige skrif wat

`n oudste uitwys nie, daar word nie eers melding gemaak van `n oudste in die Bybel

nie.

Die Oudste is volgens die kerk die persoon wat voorbereiding moet doen vir

“gesalfde handelinge” en geen mediese behandeling (hospitalisasie) mag gedoen

word sonder dat hy “gesalfde handelinge” doen nie.

Die Oudste is verantwoordelik vir die welsyn van die gemeente en hy moet omsien

na die lede wat probleme het. (Ongelukkig geskied dit nie so nie – net as die

persoon in sy guns val dan sal hy hom help.)

Die Oudste moet nuwe mense wat in die kerk opgeneem word gaan sien en met

hulle die lering van die kerk bespreek. (Ongelukkig word alles nie in geheel met hulle

bespreek nie en die mense word baie keer in die duister gelaat oor sekere goed.)

As daar skrifte is wat nie duidelik verstaanbaar is binne die lering van die kerk nie,

dan moet die Oudste dit in meer detail ontleed en verduidelik om dit meer

verstaanbaar vir die gemeente lid te maak.

Priester

Luk 10:31 “En bygeval het ‘n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien,

gaan hy anderkant verby.”

Num 25:13 “en dit sal vir hom en sy nageslag ná hom die verbond van ewige

priesterskap wees, omdat hy vir sy God geywer en versoening vir die kinders van

Israel gedoen het.”

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!