06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. ZOROASTERISME

(Kom by alle Babiloniese Wortels, Vrymesselaars, Broederbond &

Apartheid, Rosicruxianisme en New Age)

Ek verloën en verwerp Nimrod (word voorgestel met 'n by in die mond).

Ek verloën en verwerp die inlywingseremonie waar ek in die bloed van

die bul gedoop is en daarna wyn gedrink en die brood geëet het.

Ek verwerp en verloën die saad van die vrou en Zornaster as hoof van

die vuuraanbidders.

Ek verwerp en verloën elke vorm van sonaanbidding en die fees van

die brandende lampe wat tot eer van die son gehou is. Ek sny myself

los van die Persiese towenaars wat die bewaarders van die geheime is

van die ewige vuur en ek verwerp en verloën hierdie ewige onheilige

vuur.

Ek verwerp en verloën ook die naam *Mithra (Sien inligting oor Mithra)

wat 'n ander naam vir Nimrod is.

Ek verwerp en verloën die alsiende oog van Ahura Mazda en ook dat

hy die opperwese is. Ek verwerp en verloën al sewe grade van

inlywing tot die hoogste sport van hemelse lewe.

Ek verwerp en verloën Sophia, die slang en sny myself los van die

slang en al bogenoemde inligting asook enige en alle sielsverbintenisse

met enige persoon/persone en meesters van Zoroasterisme.

Ek verwerp en verloën die Tempeliere en die spuug op die kruis.

Ek verwerp en verloën die Ophiete en die vloek van Jesus Christus van

Nasaret, ek vra omvergifnis vir al hierdie dade, woorde en rituele en bely

dit as sonde in die oë van die ware God en Vader.

Ek verwerp en verloën alle vorme van vrye denke, liberalisme en

sedeloosheid in die Naam van Jesus Christus van Nasaret wat aan die

kruis van Golgota vir my sondes gesterf het.

Amen.

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!