06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Menslike Potensiaal Beweging – wortels in humanistiese sielkunde,

benadruk die mens se essensiële goedheid en onbeperkte potensiaal.

Instituut vir die Studie van Bewustheids-evolusie – gestig deur

Barry McWaters.

Illuminati – gestig deur Adam Weishaupt. Sy doelstellings is die

uitwissing van alle godsdiens, met Christendom as sy primêre teiken;

die omverwerping van alle regerings en die oprigting van ‘n super

wêreld-regering; die konfiskering van die wêreld se finansiële bronne

en die verslawing van die massas; die konfiskering van alle private

eiendom.

Ordi Templi Orientis (OTO) – gebaseer op die leringe van die

okkultewerker en satanis, Aleister Crowley.

Lucis Trust (voorheen Lucifer Publishing Company) – neem waar oor

Lucis Publishing Company, Wêreld Welwillendheid en Arcane Skool.

Nuwe Jerusalem Kerk of Nuwe Kerk – gestig deur Emmanuel

Swedenborg. Beoefen Swedenborgianisme, ondersoek die

geestelike struktuur van die heelal, die direkte kontak met geeste en

die goddelikheid van Christus.

Orde van Christelike Mistieke – gestig deur Harriet & F. Homer

Curtiss.

Orde van die “Golden Dawn”.

Perelandra – leier Machaell Small Wright. Samewerking met die

“intelligensie van die natuur”. Beoog bewustheid van “goddelike

wesens”, soek daarna om te konnekteer en ten volle in lyn te kom met

die hart en sielsmag van die Heelal.

Planetêre Inwoners – stigters Robert Muller, Norman Cousins &

Donald Keyes. Toegewyd aan die verwekking van ‘n “planetêre

bewustheid”, beide onder Nuwe Era aanhangers en die algemene

publiek. Mik na ‘n gefedereerde wêreldregering teen 2000 AD.

Findhom, David Spangler stigtings.

People for the American Way – gestig deur Norman Lear. Veg teen

fundamentalistiese Christendom.

138

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!