06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5. Ek verwerp en verloën die volgende sleutel-leerstellings van die

“Worldwide Church of God”:

a. Dat God ‘n familie is en dat die Godheid bestaan uit ‘n

familie van opgestane gelowiges.

b. Die doel van die hele lewe is dat God Homself in ons weer

voortbring en dat ons by opstanding onmiddellik sal

verander van sterflik na onsterflik en ook ‘n god sal wees

wat deel is van die Godheid.

c. Dat Jesus voor Sy geboorte nie die Seun van God was

nie. Elke mens in die hemel kan kom (sonder Jesus) as

hulle al die gebooie onderhou soos verklaar en uitgelê

deur Armstrong self.

d. Dat met Jesus se wederkoms, Hy die redding en

verlossing aan elke mens sal bied.

Ek verwerp en verloën die stelling dat almal wat dood is

sonder Jesus, ‘n tweede kans gegun sal word na die

1000-jarige vrederyk, deur ‘n verdere 100 jaar wat dan

spesiaal aan hulle afgestaan sal word om Jesus aan te

neem.

e. Dat die Heilige Gees nie ‘n persoon is nie, maar slegs ‘n

goddellike geestelike liefde is.

f. Dat siekte ‘n straf vir sonde is en dat genesing ‘n teken

van vergifnis is.

g. Ek verwerp en verloën die hou van ou-testamentiese

wette en feeste en verklaar dat Jesus Christus gekom het

om die wet te vervul en ons los te koop van die vloek van

die wet.

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!