06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ORDE
EN
WETTE

Volgorde
Van
Amptes

Apostel

Gal 1:1 “Paulus, ‘n apostel nie vanweë mense of deur ‘n mens nie, maar deur Jesus

Christus en God die Vader wat Hom uit die dode opgewek het,””

Mat 9:9 “En toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ‘n man met die naam van

Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy sê vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom

gevolg.”

2Ti 1:11 “waarvoor ek aangestel is as prediker en apostel en leraar van die

heidene.”

2Pe 1:11 “Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk

van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus.”

Daar word deur drome en profesieë besluit in die kerk wie die apostel sal wees en

hy sal van ‘n jong ouderdom af al voorberei word vir die amp.

“Hande opgelê en die Heilige Gees ontvang”

Act 8:18 “En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige

Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied”

Hulle glo dat slegs die apostel die Heilige Gees aan die mens mag gee.

Hy sê ook net vir die persoon met versegeling: “Ontvang die Heilige

Gees”, maar niks gebeur met die persoon nie.

Die apostel besluit wat die belering vir die maand is en hy kan bepaal dat dit langer

as ‘n maand moet aangaan (dit kan kom dat die lering tot vir ‘n jaar lank dieselfde

teks en skrif is.) Hy bepaal die lering volgens die “drome” wat hy van die gemeente

lede ontvang en glo dat dit “van die Here af kom”.

Die apostel is by magte om ‘n persoon wat nie volgens die wet wandel nie, te

vervloek en hom hel toe te stuur as hy sterwe.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!