06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret, verloën en verwerp ek

alle betrokkenheid in die persoonlike toepassings van die

Rosekruisersleer, nl.

1. My persoonlike verantwoordelikheid om die mensdom te dien in sy

evolusie na hoër vlakke van bewustheid.

2. Die bewandeling van die mistieke pad van valse vrede en

harmonie met die self en die skepping.

3. Die spesiaal ontwerpte oefeninge en eksperimente wat bedoel is

om die 5 fisiese sintuie te dissiplineer en die dieper psigiese

sintuie wakker te maak.

4. Die eenwording van geestelike en verstandelike magte wat die wil

en verbeelding saamvoeg, wat manifesteer in valse psigiese

genesingsprosesse.

5. Elke vlak van die gees waaraan ek gekoopel is deur my eenheid

met die kosmiese magte (en heelal).

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret verloën ek my ooreenkoms

en onderwerping aan die wette van die natuur (nl. Harmonium) en in

ooreenkoms met die Kosmiese Magte en toestande van algehele vrede

wat toegelaat het dat my bewustheid in dieper vlakke van Kosmiese

Bewustheid gevloei het, wie se bestemming die ontbloting van self is.

Dit word gemanifesteer as Goddelike intelligensie. Gesimboliseer deur

Kersverligting, wat die groter lig simboliseer wat die heelal en die

beoefening van luister na en herkenning van en reageer op innerlike

leiding (“klein, stil stemmetjie binne”) is – nie die stem van die Heilige

Gees nie.

89

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!