06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Daar mag niks van die kerk in die pers geplaas word nie; ook mag daar geen

boeke gepubliseer word oor die lering van die kerk nie.

GETUIENIS

• Daar word Maandae en Donderdae uitgegaan op “getuienis” van lede na

mense en dan moet hulle oortuig word dat die kerk die enigste weg is en dat

dit die enigste kerk is wat in die Bybel van melding gemaak word.

• Indien die mense vrae het en jy kan dit nie beantwoord nie, dan moet jy reël

dat ‘n amp met die volgende besoek saamgaan om dit te kan verduidelik en

verstaanbaar te maak.

• Daar sal na die tyd verslag gedoen word oor die aand se gebeure en of die

mense belang stel en verstaan.

• Na die tweede besoek neem die amptes oor en hulle gaan aan met die huis

en oortuig hulle verder.

• Indien die amp besluit dat die huis nie reg is nie mag daar nie weer besoek

daar afglê word nie.

DOOP

• Die lidmate word deur die Priester voorberei vir die doop, die persoon word

besprinkel met water en die kruis word oor die hoof en bors gemaak.

• Die lidmaad belei dat “ek die lering van die Apostel aanvaar en sal onderhou.

• Dat ek slegs deur die handoplegging van die Apostel die Heilige Gees kan

ontvang.

• Dat ek enige ander lering en geloof verwerp en die lering van die Apostel as

die enigste lering aanvaar.

• Dat Jesus reeds gekom het na die aarde en dat die lidmate die ligaam van

Jesus uitmaak.

KINDERS
TOT
16
JAAR

• Die kind word op dieselfde wyse gedoop as die volwassenes.

• Die ouers is verantwoordelik vir die kind se sondes tot op 16 jarige ouderdom.

• Dat die ouers die kind met opname sonder vlek of rimpel moet gee aan God.

• Die ouers sal sorg dat die kind volgens die kerk se lering grootgemaak word.

• Die ouers sal voor God verantwoording doen vir die kind se lewe tot op 16

jaar.

• Die gemeente word as getuie geroep met die doop en daar word ‘n kontrak

met God gesluit.

• Die ouers moet namens die baba Nagmaal gebruik.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!