06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verwerp en verloën die twee boeke van Kabbalisme nl. Sepher

Yatzirah en Sepher Ha Zohar asook die Persiese filosofie,

Neonplatoniste en Neo Pythagorasiërs.

Ek verwerp en verloën die slang wat aanbid is nl. Samaol of die vorm

6, Sophia, Nous of Metraton, geheimenis van die slang. (Die slang se

kop is hoog bo die aarde en sy stert is in die Skool of Abbadon; hy

kan sfere verskuif van oos na wes en van noord na suid en deur sy

saad het alles tot stand gekom).

Ek verwerp en verloën die beoefening van Luciferisme, die

Kabalistiese wetenskap, die spiritistiese filosofie, die geheim van die

ewigbrandende lamp van Persiese afkoms en Zoroasterisme.

Ek verwerp en verloën die boom van alle okkulte nl:

1. Kabalistiese Sanhedrin - 7 bouers

2. Patriargale Raad van B'hai en B'rith

3. Sirkel van ingewydes, Illuminati, Internasionale monetêre mag,

geheime Joodse Assosiasie en die Druse.

4. Konstitusionele komitee - 3 opperrade, 23 opper

Vrymesselaars, Rewolusionêre komitee, Ritus van Mizraim,

Okkulte, die Internasionales, Ronde Tafel groepe, Raad van

Planetêre inisiatief, hoë graad Vrymesselaars, ander

Vrymesselaars-ordes, Tempeliere, Grand Orient

Vrymesselaars, Rosekruisers, Internasionale Bond,

Rewolusionêre bewegings, Koninklike Instituut van

Internasionale Sake, Nuwe Era Beweging, Blou Vrymesselaars,

Subtiele Okkulte, B'Hai, B'rith, Midde Oosterse Vrymesselaars.

Ek verwerp en verloën die Staf van Nimrod wat by alle okkultiese

rituele gebruik is, die Priesterskap van Dagon en die sleutels van

Janus van Cybele, die skarlakenkleur en priestersgewaad.

Ek verwerp en verloën die gewyde boom van Sefirot. Ek verwerp

die kroon wat aan my gegee is nl. die Kether.

Ek verwerp en verloën die volgende afgode en demone en met die

Swaard van die Heilige Gees sny ek my en my nageslag los van:

- die drie driehoeke

- Kether (kroon)

- Binah (passiewe intelligensie)

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!