06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sal U asseblief alle altare verteer en alle afgode laat omval en

disintegreer in die Naam van Jesus Christus, die enigste Weg en

Waarheid. Ek vra vergifnis vir alle eer en aanbidding wat ek of my

voorgeslagte aan afgode gegee het en erken dit as ‘n gruwel in U oë.

In Jesus Naam sny ek nou ook alle sielsverbintenisse met elke

Hindoe-priester, elke Hindoe-kluisenaar en Yogi en verklaar hierdie

geloof as ‘n misleiding en ‘n leuen. (Beraders: Sny los van die gees van

misleiding en dwaalleer.)

Ek verwerp en verloën Brahman (die opperwese god wat oor die

wêreld heers met behulp van minderwaardige gode) en draai nou my

rug op enige ander god.

Ek neem my grondgebied nou terug by satan en vra dat U asb. alle

deure sal toemaak en verseël met die kosbare Bloed van U Seun

Jesus Christus.

Ek verwerp en verloën ook alle afgode wat die plek van heiliges en

engele inneem, asook die volgende takke van Hindoeïsme, nl.

1. Shaivisme in Kashmir.

2. Tamil in die Suide.

3. Shaktisme in Bengale en Assam.

Ek verwerp en verloën ook alle diere-offers en mense-offers in

Shaivisme en vra vergifnis vir my en my bloedlyn se betrokkenheid

hierby. Sal U asseblief alle onskuldige bloed wat teen my roep,

stilmaak met die Bloed van Jesus.

Op grond van die oorwinning van Jesus Christus aan die Kruis van

Golgota, vra ek U nou om my te reinig van alle bloedskuld wat op my

hande is, en my vry laat uitgaan in die Naam van Jesus.

Ek vra ook vergifnis vir enige insnydings, inbrandings en wonde wat

ons onsself toegedien het om hierdie gode te behaag. Sal U

asseblief alle fisiese en geestelike letsels van ons verwyder en

genees deur die Bloed van U Seun.

Ek vra U vergifnis vir ons deelname aan feesdae ter ere van Hindoegode,

asook alle rituele, offers en aanbiddingsvorme waaraan ons

deelgeneem het. Ek verwerp al bogenoemde, draai nou my rug

daarop en stap weg van alle goddelose altare.

106

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!