06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANGAANDE DIE “SOLêRE LOGOS” EN “SANAT KUMARA”:

Ek verloën en weier die oortuiging dat God ondergeskik is aan iets

bekend as die “Solêre Logos.”

Ek verloën die geloof in ‘n sentrale geestelike wese bekend as “die

Mag” (“the Force”), “die God van die Mag”, wat “God Transendent” is.

Ook bekend as Sanat Kumara.

Ek verloën die Sewe Strale en die Sanat Kumara (satan) wie sy

outoriteit direk van die Solêre Logos (son) kry.

Ek verloën die Solêre Drie-eenheid, wie alles beheer.

Ek verloën die geloof in die Wet van Avators (openbaring,

reinkarnasie) – ‘n lering dat aan die begin en elke ?nuwe era”, die

Solêre Logos of Sanat Kumara “die Christus” stuur, wie ‘n menslike

wese oorskadu, en deur daardie besette individu “nuwe openbarings”

deurgee aan die wêreld om hulle te help deur die komende “nuwe

era”.

Ek verloën en weier dat ons lot afhanklik is van die baan van die son

en die twaalf sodiac tekens; dat ons huidiglik ingaan in die Era van die

Waterdraer’ en dat die koms van Christus geregverdig kan word met

Astrologie. Ek verloën die ‘Aquarian” evangelie van Jesus Christus.

AANGAANDE GOD DIE VADER, DIE SEUN EN DIE HEILIGE

GEES:

Ek verloën en weier haat vir God die Vader, die Bybel en die

Evangelie van Jesus Christus. Ek weier dat die Heilige Gees eintlik

die Moedergees is wat die seksuele gade van Jesus Christus was.

Ek weier dat vuur en gedagte die Vader God verteenwoordig en die

Maagd God en dat die seun (liefde), wie daaruit voortgekom het,

Christus genoem is. Ek weier dat die “Koninkryk van God” bloot die

voorkoms van sielsbeheerde mense op aarde in die alledaagse lewe

is.

Dat alles God is; dat daar niks is wat nie God is nie.

Ek verloën enige oortuiging in ‘n “God Innerlik”, wat beteken God

binne-in. Ek verloën enige geloof in die goddelikheid van die Mens as

‘n noodsaaklike deel van geloof in “God Innerlik”.

147

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!