06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5. Simon Jesus gehelp het om Sy Kruis te dra.

6. Veronica Jesus se trane weggevee het.

7. Jesus ‘n tweede maal geval het.

8. Jesus met die vroue gepraat het.

9. Jesus ‘n derde maal geval het.

10. Jesus van Sy klere gestroop is.

11. Jesus aan die Kruis vasgenael is.

12. Jesus aan die Kruis gesterf het.

13. Jesus afgehaal is van die Kruis.

14. Jesus begrawe is.

15. Jesus uit die dode opgestaan het.

• Ek verwerp enige valse laste wat op my geplaas is deur Satan en nie

deur God nie.

• Ek verloën elke gebed wat in die naam van die Rosekrans gebid is.

• Ek verloën die verskillende Geheimenisse wat ek elke dag van die

week gebid het.

• Ek verloën die geloof dat elke kraletjie van die Rosekrans ‘n

Vergunning dra as dit deur die priester geseën is. [Hierdie

Vergunning is die kwytskelding van die straf wat ons moet verduur vir

ons sonde op aarde of in die vagevuur.]

• Ek verloën die drie verskillende seëninge:

1. Die Dominikaan (van Sint Dominiek).

2. Die Apostoliese (van die Pous).

3. Die Biskopstaf (laat ‘n mens aan die kruis op die Rosekrans dink).

• Ek verloën die geloof dat ek nader aan die Drie-eenheid of Maria kan

kom deur met haar blyskap en lyding op aarde te identifiseer.

• Ek verloën die manier waarop die volgende Geheimenisse saam met

die bid van die Rosekrans gebruik word:

• DIE BLYE GEHEIMENISSE

1. Die engel bring die boodskap aan Maria (engel Gabriël verskyn).

2. Maria besoek Elisabet.

3. Jesus word in die stal gebore.

4. Jesus word in die tempel aan God opgedra.

5. Jesus word in die tempel teruggevind.

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!