06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

14. RASTAFARIE (ook bekend as `Ethiopianism')

Hemelse Vader,

In die naam van die Here Jesus Christus van Nasaret vra ek vergifnis

vir my betrokkenheid by Rastafarie. Ek verloën hierdie valse

godsdiens en alles waarvoor dit staan in die Naam van Jesus.

Ek glo die Messias, Jesus Christus van Nasaret, is gebore uit die

stam van Juda. Ek glo Jesus Christus is die eniggebore seun van

God en dat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die

ewige lewe sal hê. Ek glo Jesus Christus is die enigste Weg, die volle

Waarheid en die Ewige Lewe en dat niemand na die Vader kan kom

behalwe deur Hom nie.

Ek glo die Bybel is die enigste geïnspireerde Woord van God wat aan

die mensdom gegee is vir oortuiging, onderrig in die waarheid en om

verkeerdhede reg te stel.

Ek verloën en verwerp die wortel van Rastafarie, te wete die

Universal Negro Improvement Association, wat tot stand gekom het

deur die valse profeet Marcus Mosiah Garvey, 'n Jamaikaan wie se

voorsate uit Afrika kom. Ek verwerp ook die organisasie se leuse

"Afrika vir die Afrikane" en sy profesie dat 'n Afrika-koning die

Messias sou word.

Ek verloën en verwerp die wortels van bitterheid en haat teenoor die

witman vanweë die menseroof, slawerny en verdrukking. Ek bely en

verloën haat jeens die gevestigde orde (establishment) en alles

waarvoor die witman en sy samelewing staan. In die Naam van Jesus

vra ek dat U my sal vergewe en losmaak van die gebondenheid van

haat. Ek spreek nou diegene vry wat verantwoordelik was vir die

wegvoering en verslawing van my swart voorgeslagte.

Ek verloën en verwerp die bewering dat Negus Tafari, bekend as

Ras (prins) Tafari, ook bekend as Haillie Selassie, 'n direkte

afstammeling van koning Salomo en die koningin van Skeba is, en

dat hy die tweede Jesus Christus en verklaarde Messias is. Ek

verloën en verwerp die geloof dat Haillie Selassie (d.i. Ras Tafari) die

Koning van die Konings, Heer van die Here en die Oorwinnende Leeu

van Juda is.

151

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!