06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jos 18:7 “Want die Leviete het geen aandeel onder julle nie, omdat die priesterskap

van die HERE hulle erfdeel is; en Gad en Ruben en die halwe stam van Manasse

het hulle erfdeel ontvang oorkant die Jordaan in die ooste, wat Moses, die kneg van

die HERE, hulle gegee het.”

1Pe 2:5-9 “en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n

heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur

Jesus Christus. Daarom staan dit ook in die Skrif: Kyk, Ek lê in Sion ‘n uitverkore

en kosbare hoeksteen, en die wat in Hom glo, sal nooit beskaam word nie. Vir

julle dan wat glo, is Hy kosbaar; maar vir die ongelowiges geld die woord: Die

steen wat die bouers verwerp het, dit het ‘n hoeksteen geword; en: ‘n Steen des

aanstoots en ‘n rots van struikeling—vir dié wat hulle daarteen stamp, omdat

hulle aan die woord ongehoorsaam is, waarvoor hulle ook bestem is. Maar julle

is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as

eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis

geroep het tot sy wonderbare lig,”

Heb 10:11 “En elke priester staan wel dag vir dag om die diens waar te neem en

dikwels dieselfde slagoffers te bring wat tog nooit die sondes kan wegneem nie;”

Die Priester word deur drome en visioene in sy amp geplaas as herder van die

gemeente.

Die Priester moet elke aktiwiteit gedurende die week bywoon want hy is die enigste

een wat die diens mag open, en na die verigtinge die seën uitspreek.

Die Priester is verantwoordelik vir die lede in sy area om seker te maak dat hulle

aktief is en werk vir “siel saligheid”

As jy nie werk vir “sielsaligheid” nie kan jy dit nie ontvang nie, en dan sal die siel na

die dood moet werk op aarde vir sy sielsaligheid.

Die Priester moet aan sy lede skriftelik toesteming gee om weg te gaan vir `n

naweek of met verlof, anders het die persoon nie “die seën” met hom nie. Indien iets

met hom op die pad gebeur, dan beteken dit dat hy onwettig op die pad was.

Die Priester moet toestemming gee voor `n lid na `n dokter mag gaan. As hy

medikasie ontvang dan moet hy dit na die Priester neem sodat hy dit kan seën.

Die Priester moet reël vir “gesalfde handelinge” as die lid daarvoor vra. As die

Priester dink dat dit nodig is, dan sal hy dit reël met die Oudste vir die eerste Sondag

van die maand.

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!