06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verwerp en verloën ook die 99 name van hul god wat oor en oor

herhaal moet word, asook die “rosary” wat daarby gebruik word (‘n

naam vir elke kraal). Ek bely en verklaar dat ek nie gered sal word

deur die herhaling van hul god se name nie, maar alleen deur die

bloed van Jesus Christus van Nasaret wat Hy aan die kruis van

Golgota vir my betaal het.

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret, sny ek nou myself en

my nageslag los van elke groep van Islam, nl. die “Sunni” en die

“Shi’ite”. Ek ontbind my sielsverbintenis met elke leermeester, elke

“Imam”, Mohammed en elke Goeroe, in die Naam van Jesus Christus

van Nasaret. Ek vat my grondgebied terug by Satan en skeur al sy

kontrakte op, in die Naam van Jesus Christus van Nasaret. Ek

verwerp en verloën ook die drie groepe wat in die “Shi’ite” bestaan, nl.

“Zaidis”, “12 Imam” en “7 Imam”, asook die Aga Khan as een van die

Imams.

Ek verwerp en verloën ook die verborge Imam waarop gewag word

en wat bekend staan as die “Mahdi”. Ek verwerp en verloën ook elke

segman (Mujtahids) van hierdie verborge “Mahdi”, en sny my

sielsverbintenis met elkeen van hulle in die Naam van Jesus Christus

van Nasaret, asook met elke “Mullah” en “Ayatollah”. (Hulle besit

geweldige outoriteit in die politiek, godsdiens en regstelsels.)

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret, verwerp en verloën ek

ook elke gebed aan Allah in die rigting van Mekka, asook elke

voorgeskrewe aantal buigings (sewe buigings) en belydenis van

geloof en rituele en lofprysings.

Ek verloën en verwerp alle Moslem Heilige Dae, asook die bindinge

en rituele. Ek verklaar myself reinig deur die Bloed van Jesus Christus

van Nasaret, my Here en Verlosser.

1. RAMADAAN - 31 Desember 1997

2. EID-UL-FITR - 30 Januarie 1998

3. HADJ - 6 April 1998

4. EID-UL-ADHA - 7 April 1998

5. MUHARRAM - 28 April 1998

6. AA’SHURAH - 7 Mei 1998

7. GEBOORTE VAN PROFEET MOHAMMED - 6 Julie

8. LAITATUL ME’RAJ (AAND) - 17 November

9. LAITATUL BARA’AT (AAND) - 5 Desember

10. BEGIN VAN RAMADAAN - 20 Desember

162

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!