06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2. dat nirvana slegs deur die Boeddhistiese priesters bereik kan

word en dat gewone mense nooit hierdie staat van saligheid sal

bereik nie (as hulle dit wel bereik, is dit slegs omdat hulle in die

vorige lewe ‘n Boeddhistiese priester was).

(Beraders: Die Mahayane Boeddhiste het hierdie leerstelling nou verander sodat

alle mense nou “nirvana” kan bereik, en nie net die priesters nie.)

Ek sny my sielsverbintenis met alle priesters en lamas in die Naam

van Jesus. Ek vat my grondgebied terug en skeur alle kontrakte met

Satan en Boeddhisme op, in die Naam van Jesus. Ek verwerp en

verloën alle Boeddha-beelde, nl.:

1. die grootste een in Daibutsu, Japan, wat van brons gemaak is

(hulle glo dat Boeddha se liggaam omtrent 6m hoog was (fisies)

en goudkleurig was - teken van goddelikheid).

2. Maitreya - die laggende Boeddha - wat voorspoed en rykdom

gee.

3. Amitabha - hy regeer oor die “rein land”, of westelike paradys,

wat anderkant die westelike berge in China lê. Hy regeer ook

oor die skip van saligheid wat oor die see van lyding/hartseer

vaar na die paradys (wortels in Egipte - boot wat dooies oor die

Nyl vat).

4. alle Pagodas (Dagobas/Wats) wat ter ere van alle Boeddha’s

gebou word en wat sogenaamde “heilige” items bevat, bv. die

goue Pagoda - “Shwe Dagon” in Rangoon - wat met goud

oorgetrek is en waarvan die dak vol diamante is. In hierdie

Pagoda is glo hare van Siddhartha Gautama Boeddha, asook

een sandaal en sy klere, asook klere van ander Boeddha’s

(“Shwe Dagon” - eintlik aanbidding van Dagon die Fillistynse

afgod in Simson se tyd).

Ek verwerp en verloën alle strewes om soos Boeddha te word, nl. dat

alle drange en begeertes gestop kan word deur ‘n goue middeweg te

volg tussen uiterste sinlikheid en ‘n kluisenaarsbestaan; die strewe

om soos ‘n “Arhat” te wees, wesens wat volmaaktheid bereik het; die

strewe om soos ‘n “Bodhisattva” te wees, ‘n wese wat volmaaktheid

(nirvana) bereik het, maar dit laat staan het uit jammerte vir sy

lydende volksgenote.

129

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!